'n Ystersaag is 'n fyn-tand saag, oorspronklik en hoofsaaklik gemaak vir die sny van metaal.Die ekwivalente saag vir die sny van hout word gewoonlik boogsaag genoem.